Melize Du Preez

Bernice Fisher het amazing talent! My trou fotos is absolutely gorgeous! Ons kon nie vir beter vra nie. Sy is geseend met ‘n talent en kan trots wees daarop. Geen hoeveelheid woorde sal ooit aan haar kan beskryf hoe mooi dit vir ons is nie. Baie baie baie dankie Bernice dat ons die voorreg gehad het om jou as ons fotograaf op ons spesiale dag te kon hĂȘ. Ek dink die “rating stars” moes ‘n opsie gehad het van 10!