Minette Greeff

Die beste besluit op ons troue, na my man natuurlik, was om Bernice Fisher Photography te gebruik. Haar natuurlike talent agter die kamera het ons troudag vasgevang in die mooiste herinneringe. Sy laat mens gemaklik voel met haar sprankelende persoonlikheid. Ek sal haar beslis aanbeveel.